Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Piridoksien

Piridoksien
Piridoksien se chemiese struktuur
Piridoksien bal-en-stokkie
Chemie
Sistematiese naam 4,5-Bis(hidroksimetiel)-2-metielpiridien-3-ol
Chemiese formule C8H11NO3
Molêre massa 123.1094 g/mol
Voorkoms
Oplosbaarheid
CAS registernommer 65-23-6

Piridoksien is een van 3 stowwe genaamd vitamien B6, 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.

Vitamien B6 is behulpsaam met die natrium- en kaliumbalans sowel as met die vorming van rooibloedselle.


Previous Page Next Page