Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Plantmelk

Klappermelk.

Plantmelk is 'n plant drankie met 'n kleur soortgelyk aan dié van melk. Plantmelke is nie-suiwel drankies gemaak van 'n water-gebaseerde plant uittreksel vir geur en aroma.[1][2] Plantmelke word verbruik as alternatiewe vir suiwel melk, en kan 'n romerige tekstuur verskaf.[3]

Vanaf 2021 is daar ongeveer 17 verskillende soorte plantmelke; amandel, hawer, soja, klapper, en ertjie is die mees verkoopte wêreldwyd.[4][5] Produksie van plantgebaseerde melke, veral soja-, hawer- en ertjiemelk, kan omgewingsvoordele bo dieremelk bied in terme van kweekhuisgasvrystellings, land- en watergebruik.[6]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named kemper
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Sethi
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named guardian
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named megan
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named browne
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Holmes

Previous Page Next Page






حليب نباتي Arabic Растително мляко Bulgarian Plantedrik Danish Pflanzliche Milch German Plant milk English Plantlakto EO Leche vegetal Spanish شیر گیاهی FA Kasvijuoma Finnish Lait végétal French

Responsive image

Responsive image