Poesjkin Пушкин | |
---|---|
Stad | |
Die Aleksander-paleis, een van die belangrikste besienswaardighede in Poesjkin. | |
Die ligging van Sint Petersburg in Rusland | |
Koördinate: 59°43′0″N 30°25′0″O / 59.71667°N 30.41667°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Sint Petersburg |
Stigting | 1710 |
Stadstatus | 1808 |
• Tipe | Stad-okroeg |
Bevolking | |
• Totaal | 92 721 |
Tydsone | UTC+04:00 (MSK) |
Poskode | 196600 |
Skakelkodes | 7 812 |
Webwerf | pushkincity.ru |
Poesjkin (Russies: Пу́шкин) is ’n dorp 26 km suid van Sint Petersburg, Rusland. Die bevolking is 92 721 (2010-sensus).