Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Praganemoon | |
---|---|
Heteractis magnifica met 'n pienk narvis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. magnifica
|
Binomiale naam | |
Heteractis magnifica | |
Sinonieme | |
|
Die praganemoon (Heteractis magnifica) is die tweede grootste anemoon in die wêreld en kom voor in tropiese water in die Indiese-Pasifiese area, Rooisee en die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Magnificent anemone.