Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Prednisoon | |
---|---|
Chemie | |
IUPAC sistematiese naam | 17,21-dihidroksipregna- 1,4-dieen-3,11,20-trioon |
Chemiese formule | C21H26O5 |
Molêre massa | 358.428 g/mol |
CAS registernommer | 53-03-2 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Mondelings, nasaal, rektaal, IM en IV inspuiting |
Biobeskikbaarheid | 70% |
Metabolisme | prednisoloon (lewer) |
Eliminasie-halfleeftyd | 1 uur |
Uitskeidingsroete | urine |
Prednisoon is 'n sintetiese kortikosteroïed geneesmiddel, wat 'n effektiwe immuunonderdrukker is. Dit word veral gebruik om kroniese allergiese reaksies in die lugweë van die asemhalingstelsel te kalmeer, en sodoende asma en emfiseem (oormatige vog op die longe) te verlig.
Die normale volwasse dosis is 30 - 60 mg mondeliks per dag.