Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Prostitusie
'n Prostituut in Tijuana, Meksiko.██ Prostitusie wettig██ Prostitusie (die uitruil van seks vir geld) wettig, maar georganiseerde aktiwiteite soos bordele is onwettig, prostitusie word nie gereguleer nie██ Prostitusie onwettig
Prostitusie is die aktiwiteit waarby seksuele dade in ruil vir geld of goedere gelewer word. Die woord word van die Latynsepro (voorsetsel) en statuere (werkwoord) afgelei. 'n Letterlike vertaling is "om te ontbloot", "om voorop te plaas".