Provensaals Provençau | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Frankryk Italië Monaco | |
Gebied: | Provence | |
Totale sprekers: | 362 000 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Galloiberies Galloromaans Oksitaans-Romaans Oksitaans Suid-Oksitaans Provensaals | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ||
Gereguleer deur: | Congrès Permanent de la Lenga Occitana[1] | |
Taalbedreigingstatus | ||
Veilig NENie bedreig nie Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | oc
| |
ISO 639-2: | oci
| |
ISO 639-3: | oci
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Provensaals (Oksitaans: Provençau, Frans: Provençal) is 'n Oksitaanse dialek wat in die suide van Frankryk gepraat word in die gebiede Provence en Languedoc.
Die naam van die dialek is afkomstig van die historiese provinsie Provence.
Provensaals behoort saam met Languedokies tot die Suid-Oksitaanse dialekgroep.