Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Psigopatologie

Psigopatologie, oftewel afwykende gedrag, is 'n begrip wat verwys na:

  • 'n vertakking van die sielkunde wat geestesiektes bestudeer
  • die voorkoms van belewenisse en gedrag by 'n mens wat op 'n geestesiekte mag aandui

'n Amptelike tipering van geestesiektes word vervat in die DSM van die Amerikaanse Psigiatriese-assosiasie.


Previous Page Next Page