Pterodroma | |
---|---|
![]() | |
Pterodroma hasitata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pterodroma Bonaparte, 1856
|
Spesies | |
|
Pterodroma is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus het 33 spesies.[1] Die genus bestaan uit middelgroot stormvoëls wat deur onreëlmatige, hoë en baie vinnige vliegaksie gekenmerk word. Die snawel is gewoonlik donker, korter en dieper as pylstormvoëls en Procellaria-stormvoëls s'n.