Pycnonotus | |
---|---|
![]() | |
'n Kaapse tiptol. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pycnonotus F. Boie, 1826
|
Sinonieme | |
Molpastes |
Pycnonotus is 'n genus van voëls in die familie van tiptolle (Pycnonotidae) wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Die genus omvat ongeveer 50 spesies.