Qingdao 青岛 Tsingtao | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 36°04′00″N 120°23′00″O / 36.06667°N 120.38333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Li Qun (李群) |
• Burgemeester | Zhang Xinqi (张新起) |
Oppervlak | |
• Stad | 11 026 km2 (4 257 vk. myl) |
• Stedelik | 1 411 km2 (545 vk. myl) |
• Metro | 3 138 km2 (1 212 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 8 715 100 |
• Digtheid | 790/km2 (2 000/vk. myl) |
• Stedelik | 3 718 800 |
• Stedelike digtheid | 2 600/km2 (6 800/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 266000 |
Skakelkodes | 532 |
Webwerf | qingdao.gov.cn |
Qingdao (Chinees: 青岛) of Tsingtao (Duits: Tsingtao) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 8 715 100 in 2010.
Die stad was vanaf 1898 tot 1914 'n kolonie van die Duitse Keiserryk en is tydens die Eerste Wêreldoorlog deur Japannese magte verower. In 1928 is Qingdao weer by die Republiek China ingesluit, maar in die Tweede Chinees-Japannese Oorlog het Japan die stad weer beset. In 1949 het die Volksrepubliek China die stad weer terug ontvang.