Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ramla

Ramla

רַמְלָה
الرملة

Ramlah
Wapen van Ramla
Wapen
Ramla is in Israel
Ramla
Ramla
Koördinate: 31°56′N 34°52′O / 31.933°N 34.867°O / 31.933; 34.867
LandVlag van Israel Israel
DistrikSentrale
Regering
 • BurgemeesterMichael Vidal (Likoed)
Bevolking
 • Totaal65 000

Ramla (Hebreeus: רַמְלָה ; Arabies: الرملة al-Ramla/Ramleh) is 'n stad in Sentraal-Israël, ongeveer negentien kilometer ten ooste van Tel Aviv geleë. Die stad het sowat 65 000 inwoners, waarvan sowat 80% van Joodse afkoms is en 20% Israelse Arabiere (16% Moslem en 4% Christen).

In 716 gestig word die stad in die 11de eeu 'n belangrike handelsstad; tydens die tyd van die Kruistogte 'n biskopsetel. Nog later 'n tussenstasie vir pelgrims na Mekka.[1] Die stad het veral Joodse wyke. In die suidweste van die stad is die Palestynse wyk Juwarish geleë. Hier het die strate Arabiese name.[2] Daar woon sowel christelike as islamitiese Palestyne. In 2016 het die stad omtrent 75.000 inwoners gehad.

  1. Israël, Reiseführer, Polyglott, München,1973,8e druk, blz.50
  2. Zie Google maps

Previous Page Next Page






الرملة Arabic الرمله (مدينه فى راملا) ARZ Ramla BAT-SMG Рамла Bulgarian Ramla BS Ramla Catalan Ramla (kapital sa distrito) CEB Ramla Czech Ramla Danish Ramla German

Responsive image

Responsive image