Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Rektor
'n Rektor (vanaf Latyn: rector = leier) is 'n akademiese, politieke of religieuse administrateur wat na die belange van die instansie waarvan hy in beheer is omsien.
Die termyn en kantoor van 'n rektor word 'n rektoraat genoem.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.