'n Resensie-artikel is 'n artikel wat die verstaan van 'n onderwerp opsom.[1] 'n Resensie-artikel ondersoek en som voorheen gepubliseerde studies op, eerder as om nuwe feite of analisering te rapporteer. Oorsig artikels word soms ook ondersoekende artikels genoem, of in nuusberigte, oorsigartikels. Akademiese publikasies wat spesialiseer in resensie-artikels staan bekend as resensiejoernale.
Resensie-artikels lig in oor: