Rhabdalestes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Rhabdalestes Hoedeman, 1951
|
Spesies | |
Sien teks. |
Rhabdalestes is ‘n genus wat hoort tot die familie Characidae. Dié vissies is klein met skerp tande. Kenmerkend van die genus is die swart streep op die basis van die anale vin. Daar is ongeveer sewe spesies in Afrika waarvan een in Suider-Afrika voorkom.