Rheinmetall AG | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 13 April 1889 |
Hoofkantoor | Düsseldorf, Duitsland |
Sleutelpersone | Armin Papperger, HUB |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvoertuie en wapentuig |
Produkte | Motors en wapentuig |
Inkomste | €6.255 miljard (2019)[1] |
Webwerf | www |
Rheinmetall AG is 'n Duitse motor en wapentuig vervaardiger met sy hoofkantoor gebaseer in Düsseldorf, Duitsland. Die maatskappy se aandele word verhandel op die Frankfurt aandelemark.