Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Roetsterretjie

Roetsterretjie
Onychoprion fuscatus nubilosus (of O. f. oahuensis)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. fuscatus
Binomiale naam
Onychoprion fuscatus
(Linnaeus, 1766)
Subspesies

2 tot 9 variante is aangeteken

Sinonieme

Onychoprion fuscata (lapsus)
Sterna fuscata Linnaeus, 1766
Sterna fuscata fuscata Linnaeus, 1766
Sterna fuscata nubilosa

Die Roetsterretjie (Onychoprion fuscatus, vroeër Sterna fuscata[1]) is 'n algemene voël. Dis 'n nie-broeiende somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek en noord KwaZulu-Natal uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle woon meestal ver van vastelande en broei op eilande in die ewenaargordel. Die voël is 40 tot 44 cm lank, weeg 160 tot 220 g met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sooty Tern.

  1. Bridge et al. (2005)

Previous Page Next Page