Rooiruglaksman | |
---|---|
![]() | |
Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. collurio
|
Binomiale naam | |
Lanius collurio Linnaeus, 1758
|
Die rooiruglaksman (Lanius collurio) is 'n algemene en wydverspreide Palearktiese-broeiende voël en besoeker aan savanne en oop boomveld. Individue keer opeenvolgende somers na dieselfde plekke terug. Hulle bly een-een. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 tot 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-backed shrike.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)