Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


S-IVB

S-IVB-206 soos gebruik vir die Skylab 2 vlug

Die S-IVB was die derde fase van die Saturn V en die tweede fase van die Saturn IB lanseervuurpyle. Dit is deur die Douglas Aircraft Company gebou en toegerus met een J-2 vuurpylenjin. Vir die Maansendings is die vuurpyl tweekeer ontbrand, die eerste keer om die tuig in 'n wentelbaan om die Aarde te plaas nadat fase twee voltooi is, en die tweede keer om maanoorgangversnelling te bewerkstellig.

Deursneeskets van die Saturn V S-IVB
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Previous Page Next Page






إس 4 بي Arabic S-IVB Bulgarian S-IVB Catalan S-IVB English S-IVB Finnish S-IVB French S-IVB Hungarian S-IVB ID S-IVB Japanese S-IVB LT

Responsive image

Responsive image