Saguenay | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 48°25′00″N 71°04′00″W / 48.41667°N 71.06667°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Saguenay-Lac-St-Jean |
Stigting | 1840 |
Geïnkorporeer op | 1 Januarie 2002 |
Regering | |
• Burgemeesteres | Josée Néron |
Oppervlak | |
• Land | 1 126,48 km2 (434,94 vk. myl) |
• Stedelik | 1 166 km2 (450,2 vk. myl) |
• Metro | 2 564,02 km2 (989,97 vk. myl) |
Hoogte | 166 m (545 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 144 746 |
• Digtheid | 127,6/km2 (330/vk. myl) |
• Metro | 157 790 |
• Metrodigtheid | 61,5/km2 (159/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | G7(B,G-H,J-K,N,S-T,X-Z), G8A |
Skakelkodes | 418 |
Webwerf | ville.saguenay.ca |
Saguenay is die hoofstad van die administratiewe gebied Saguenay-Lac-Saint-Jean (Quebec, Kanada) en lê teen die Saguenayrivier. Saguenay-fjord (Fjord du Saguenay) is die mees suidelike fjord in die Noordelike Halfrond.
Saguenay is op 1 Januarie 2002 gevorm deur die samesmelting van die stede Chicoutimi, Jonquière en La Baie met die munisipaliteite van Laterrière, Lac-Kénogami, Shipshaw en 'n gedeelte van die munisipaliteit van die kanton Tremblay. Meer as 98 persent van die sowat 150 000 inwoners is Franssprekend.
Die nuwe naam van die stad is deur 'n referendum bepaal waarin die meerderheid van die bevolking die voorkeur aan die naam Saguenay gegee het.