Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Samoa

Hierdie artikel handel oor die land in Oseanië. Vir die eilandgroep, sien Samoa-eilande, en vir die eilandgebied van die Verenigde State, sien Amerikaans-Samoa.
Onafhanklike Staat Samoa
Independent State of Samoa (Engels)
Malo Saʻoloto Tutoʻatasi o Sāmoa (Samoaans)
Vlag van Samoa Wapen van Samoa
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Fa'avae i le Atua Sāmoa
(Samoaans vir: "Samoa is gegrond op God")
Volkslied: O le fuʻa o le saʻolotoga o Samoa
(Samoaans vir: "Die vaandel van vryheid")
Ligging van Samoa
Hoofstad Apia

13°50′S 171°45′W / 13.833°S 171.750°W / -13.833; -171.750

Grootste stad Apia
Amptelike tale Samoaans en Engels
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Va'aletoa Sualauvi II
Naomi Mataʻafa
Onafhanklikheid
• Huidige grondwet
• van Nieu-Seeland

28 Oktober 1960
1 Januarie 1962[1]
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 831[2] km2  (177ste)
1 093 myl2
0,3
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2021-sensus
 - Digtheid
 
208 853[2] (184ste)
205 557[3]
73,8 / km2 (144ste)
191,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$1,480 miljard[4]
$6 998[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$1,068 miljard[4]
$5 048[4]

MOI (2022) 0,702[5] (116de)  –  hoog
Gini (2013) 38,7[6] –  medium
Geldeenheid Tala (WST)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+13)
(UTC+14)
Internet-TLD .ws
Skakelkode +685
a. Staatshoof

Samoa (Samoaans: Sāmoa, [ˌsaːˈmoa]; Engels: [səˈmoʊə]), amptelik die Onafhanklike Staat Samoa (Samoaans: Malo Sa'oloto Tuto'atasi o Sāmoa; Engels: Independent State of Samoa), tot op 4 Julie 1997 amptelik Wes-Samoa (Engels: Western Samoa), is 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië met 'n oppervlakte van 2 831 km² en 'n bevolking van 208 853 in 2024.[2]

Nasa-satellietbeeld van Samoa
Kaart van Samoa

Samoa is in die ooste van Wallis en Futuna, in die suidooste van Tuvalu, in die suide van Tokelau, in die weste van Amerikaans-Samoa en in die noorde van Tonga geleë. Die hoofstad en grootste stad is Apia. Samoa vorm saam met die eilandgebied Amerikaans-Samoa die Samoa-eilande.[7]

Die westelike deel van Samoa het as gevolg van die Verdrag van Berlyn in 1889 'n Duitse kolonie geword, terwyl die oostelike deel 'n Amerikaanse kolonie geword het. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is Duits-Samoa deur Nieu-Seeland beset en het ná die wapenstilstand van die Duitse Keiserryk 'n Volkebondmandaat van Nieu-Seeland geword. Op 1 Januarie 1962 het Wes-Samoa sy onafhanklikheid verkry van Nieu-Seeland. Samoa is 'n unitêre parlementêre grondwetlike republiek binne die Britse Statebond met die O le Ao o le Malo ("Opperhoof van die Regering") as staatshoof.

  1. (en) Nieu-Seelandse Ministerium van Kultuur en Erfenis (19 Julie 2010). "Towards independence – NZ in Samoa". nzhistory.net.nz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 16 Maart 2020.
  2. 2,0 2,1 2,2 (en) "Samoa". Central Intelligence Agency. Besoek op 12 November 2024.
  3. (en) "Samoa Population and Housing Census 2021" (PDF). Samoaanse Statistiekkantoor. Besoek op 12 November 2024.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Samoa". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2024. Besoek op 12 November 2024.
  5. (en) "Human Development Report 2023/2024" (PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op 12 November 2024.
  6. (en) "Gini Index – Samoa". Wêreldbank. Besoek op 12 November 2024.
  7. (en) "Samoa country profile". BBC. 23 Januarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 16 Maart 2020.

Previous Page Next Page






Самоа AB Samoa ACE Samoa ALS ሳሞዓ AM Samoa AMI Samoa AN Samoa ANG सामोआ ANP ساموا Arabic صاموا ARY

Responsive image

Responsive image