Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Samoerai

Samoerai met pantser, 1860's. Foto deur Felice Beato

Die Samoerai (侍 of minder gereeld 士)?) was die adellike krygstand in voorindustriële Japan. Die krygstand het Japannese geskiedenis vir byna 700 jaar van 1185 tot 1867 oorheers.[1] Onder die Tokugawa regime (1600-1867), was die samoerais die hoogste van die vier stande in die Japanse samelewing. Hulle was die enigste mense wat toegelaat is om swaarde te dra. Die lang Tokugawa-vrede het egter beteken dat hulle meestal as burokate in die administrasie gewerk het.

  1. National Geographic Magazine, Japan's way of the Warrior, Besoek op 25 Januarie 2008

Previous Page Next Page






ساموراي Arabic ছামুৰাই AS Samurái AST Samuray AZ Самурай BA Samurai BAR Samurai BCL Самурай BE Самурай BE-X-OLD Самурай Bulgarian

Responsive image

Responsive image