Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Sangha
Monnike buite die Rato Dratsang-klooster in Indië, Januarie 2015.
Sangha (Pali: सङ्घ, saṅgha; Sanskrit: संघ, saṃgha) is ’n woord in Boeddhisme wat "gemeenskap" beteken of soms verwys na die inwoners van ’n klooster. The sangha kan ook oningewydes (leke) insluit.[1][2][3]