Santos | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Brasilië |
Deelstaat | São Paulo |
Koördinate | 23°57′39″S 46°20′2″W / 23.96083°S 46.33389°W |
Stigting | 1546 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 280,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 418 375 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 492,6/vk km |
Tydsone | UTC -2 |
- Somertyd | UTC -3 |
Burgemeester | João Paulo Tavares Papa (PMDB) |
Amptelike Webwerf | santos.sp.gov.br |
Santos is 'n stad in die Brasiliaanse deelstaat São Paulo. Dit is geleë op sowat 72 km vanaf São Paulo en het die grootste hawe in Suid-Amerika.
Santos is in 1546 op 'n eiland gestig en het in die 19de eeu tot een van Brasilië se belangrikste uitvoerhawens vir koffie ontwikkel. Die groei van Santos was sedertdien gekoppel aan dié van São Paulo as die ekonomiese sentrum van die land. Tans hanteer die Santos-hawe sowat die helfte van alle Brasiliaanse uitvoergoedere.[1]