Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Saskatchewan



Saskatchewan
Vlag Landswapen
(Vlag van Saskatchewan) (Landswapen van Saskatchewan)
Leuse : Multis E Gentibus Vires
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Kanada
Hoofstad Regina
50° 27' N, 104° 36' W
Grootste stad Saskatoon
Goewerneur-generaal Russell Mirasty
Eerste Minister Scott Moe (Conservative Party)
Oppervlakte 651 900 km²
 - Land 591 670 vk km
 - Water 59 366 vk km (9,1%)
Bevolking (2009)
 - Totaal 1 023 810[1] inw.
 - Digtheid 1,67 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 1 September 1905
Verteenwoordiging in die Parlement
 - Parlement 14
 - Senaat 6
Posafkorting SK
Voorsetsel by poskode S
Tydsone UTC -6 1
Internet-domein .sk.ca
1 UTC -7 en somertyd (UTC -8) in Lloydminster

Saskatchewan [sə.skætʃ.ə.'ʍɔn] is 'n provinsie van Kanada met 'n oppervlakte van 652 330 km² en 1 miljoen inwoners (2009). Die hoofstad is Regina (193 000 inwoners). Aan weste grens Saskatchewan aan Alberta en aan die ooste aan Manitoba.

Koniferewoud en groot grasvlaktes (Frans: prairie) oorheers die landskap. Naas die Saskatchewan- en Churchillriviere is daar talryke mere. Die belangrikste nywerhede is visbedrywe, veeboerderye, koring en suiwel; olie, uraan en koper is die vernaamste grondstowwe.

  1. Statistics Canada

Previous Page Next Page






ሰስካቸወን AM Sascatcewan ANG ساسكاتشوان Arabic ܣܐܣܩܐܬܫܘܐܢ ARC ساسكاتشوان ARZ Saskatchewan AST सास्काचिवान AWA Saskaçevan AZ ساسکاچووان AZB Saskatchewan BAN

Responsive image

Responsive image