Segge | |
---|---|
Carex acutiformis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | Cyperaceae |
Genus: | Carex L. (1753) |
Spesies | |
| |
Carex (Segge) is 'n rietgrasgenus wat tot die familie Cyperaceae behoort. Dit is 'n groot genus met ongeveer 2 060 spesies wat 'n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent 'n dosyn inheemse spesies voor.[1]
Segges behoort tot dié plante wat in gematigde streke tot die vorming van veen kan bydra.[2] Van die seggespesies soos die Japannese Carex hachijoensis is gesogte tuinplante. [3]