Sekhukhune | |
---|---|
Koning van die Marota | |
Bewind | 1861–1882 |
Gebore | 1814 |
Gesterf | 13 Augustus 1882 |
Voorganger | Sekwati |
Opvolger | Mampuru |
Sekhukhune, ook gespel Sikukuni of Sekoekoeni (1814 – 13 Augustus 1882) was koning van die Marota. Sy ryk was geleë tussen die Limpopo- en Vaalrivier in die hedendaagse Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo.