Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Seychellewewer

Seychellewewer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. sechellarum
Binomiale naam
Foudia sechellarum
E. Newton, 1867

Die Seychellewewer (Foudia sechellarum) is 'n klein geel sangvoël wat endemies voorkom in die Seychelle-eilande (Aride, Cousin, Frégate-eiland, D'Arròs-eiland en sedert 2004 op die Denis-eiland). Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne het onlangs die status van die voël van "bedreig" verander na "byna bedreig" as gevolg van suksesvolle bewaringspogings deur Nature Seychelles.[1] Tans word beraam dat daar nog ongeveer 3 500 Seychellewewers lewe.

Dit deel dieselfde habitat in die Seychelle met 'n verwante ingevoerde spesie, die Madagaskarwewer.

  1. 1,0 1,1 BirdLife International (2013). "Foudia sechellarum". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page