Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Shawarma
Shawarma (/ʃəˈwɑːrmə/; Arabies: شاورما) is 'n gewilde Midde-Oosterse[1] gereg wat bestaan uit vleis wat in dun skyfies gesny is, in 'n keëlagtige vorm gestapel en op 'n stadig-draaiende vertikale spit of rotisserie gerooster word. Dit was oorspronklik gemaak met lam of skaapvleis, maar word nou ook van hoender, kalkoen, beesvleis of kalfsvleis gemaak. [2][3][4] Dun skywe word van die gaar oppervlak afgekerf terwyl dit voortdurend roteer.[5][6] Shawarma is een van die wêreld se gewildste straatkosse, veral in Egipte, die lande van die Levant, die Arabiese Skiereiland en die res van die Midde-Ooste.[7][8]
↑Kraig, Bruce; Sen, Colleen Taylor (2013). Street Food Around the World: An Encyclopedia of Food and Culture. Santa Barbara, California: ABC-CLIO. pp. xxv, 18–19, 127–129, 339. ISBN978-1598849554. OCLC864676073.