Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Shirerivier

Shirerivier
Die Shirerivier.
Die Shirerivier.
Die Shirerivier.
Oorsprong Malawimeer
Monding Zambezirivier
Stroomgebied Malawi
Mosambiek
Lengte 402 km
Oorspronghoogte 474 m
Veerboot in Mosambiek

Die Shirerivier is 'n rivier in Malawi en Mosambiek. Die rivier is die uitloop van Malawimeer en vloei in die Zambezirivier in. Dit is 402 km lank en die riviervallei is deel van die Groot Skeurvallei.

Die stroomsterkte van die Shire hang van die watervlak van die Malawimeer af. Normaalweg vloei die rivier die hele jaar, maar daar is vermeldings uit die jare 30' wat aandui dat die rivier tydens 'n droogte van verskeie jare droog geloop het.

Die Shirerivier gaan deur die Malombemeer.


Previous Page Next Page






نهر شاير Arabic Шырэ BE Шире Bulgarian Riu Shire Catalan Shire River CEB Shire Czech Шире (юханшыв) CV Afon Shire CY Shire (flod) Danish Shire (Fluss) German

Responsive image

Responsive image