Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Siklosilikaat
Siklosilikate (vanaf die Grieks κύκλος kuklos, sirkel) is silikate met verbinde tetraëders in 'n ringvorm met (SixO3x)2x−
Hulle besit 'n Si:O verhouding van 1:3 en hulle bestaan as 3-lid ringe (Si3O9)6− of 6-lid ringe (Si6O18)12−. Hulle word in die Nickel–Strunz-klassifisaie: 09.C geplaas.