Algemeen | |
---|---|
Naam | Silikonkarbied |
Chemiese formule | SiC |
Molêre massa | 40,1 [g/mol] |
CAS-nommer | 409-21-1[1] |
Reuk | geen[1] |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 2700 °C (sublimeer)[1] |
Kookpunt | 3350 °C[1] |
Digtheid | 3,2 (rel t.o. water)[1] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Silikonkarbied is 'n chemiese verbinding van silikon en koolstof. Sy formule is SiC.
Dit word natuurlik in meteoriete aangetref, byvoorbeeld in presolêre korrels, maar dit is hoofsaaklik 'n sintetiese materiaal wat uit die elemente vervaardig word.