Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Siloti

 
Siloti
ꠍꠤꠟꠐꠤ Siloti 
Uitspraak: [Siloti]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 11.9 miljoen (moedertaal)
 
Rang: 97[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Siloti 
Skrifstelsel: Silotse alfabet
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NE Nie bedreig nie
Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3: syl 
Verspreiding van Silotis

Siloti of Nagri (ꠍꠤꠟꠐꠤ, Siloti, [silɔʈi]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 11.9 miljoen mense in Bangladesj, Indië en Verenigde Koninkryk gepraat word.

Mahbub speaking Syloti
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ghosh

Previous Page Next Page