Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sjiraz

Sjiraz

شیراز‎ / Šīrāz
Stad
Sjiraz is in Iran
Sjiraz
Sjiraz
Koördinate: 29°37′00″N 52°32′00″O / 29.61667°N 52.53333°O / 29.61667; 52.53333
LandVlag van Iran Iran
ProvinsieFars
Regering
 • BurgemeesterMohammad Hasan Asadi
Oppervlak
 • Totaal178,891 km2 (69,07 vk. myl)
Hoogte
1 500 m (5 200 ft)
Bevolking
 • Totaal1 565 572
 • Digtheid6 670/km2 (18 600/vk. myl)
TydsoneUTC+03:30 (IRST)
 • SomertydUTC+04:30 (IRDT)
Skakelkodes0711
Webwerfshiraz.ir

Sjiraz (Persies: شیراز‎, Šīrāz, [ʃiːˈrɒːz], ) is 'n stad in die suide van Iran. Die stad het 'n bevolking van 1 565 572 in 2016 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad, Isfahan, Tabris en Karaj‎. Sjiraz is geleë net noord van die Persiese Golf, suid van Isfahan en suidoos van Ahvaz. Die stad is een van die oudste stede in Iran en 'n belangrike sentrum van rooskweking. Sjiraz is veral bekend vir sy tuin-kultuur en word beskou as "tuin van Iran".


Previous Page Next Page






Schiras ALS Shiraz ANG شيراز Arabic شيراز ARY شيراز ARZ Shiraz AST Şiraz AZ شیراز AZB Шыраз BE Шыраз BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image