Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skalaarveld

'n Skalaarveld soos met temperatuur of druk, waar intensiteit grafies deur verskillende kleure uitgedruk word.

In wiskunde en fisika is 'n skalaarveld 'n funksie wat aan elke punt in 'n ruimte 'n skalaarwaarde toeken. 'n Voorbeeld hiervan is die temperatuur in 'n kamer: op elke plek in die kamer is daar 'n afsonderlike temperatuur (en temperatuur is 'n skalaar).


Previous Page Next Page