Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skuifmodulus

'n Illustrasie van skuifspanning.

In materiaalkunde en sterkteleer, word die skuifmodulus gedefinieer as die verhouding tussen skuifspanning en trekspanning, aangedui deur G, soms S of μ.

waar

, die skuifspanning;
= die krag wat daarop inwerk;
= die area waarop die krag inwerk;
, die trekspanning;
= die transversale verplasing; en
= die aanvanklike lengte

Die skuifmodulus word gewoonlik in gigapascal (GPa) uitgedruk.


Previous Page Next Page