Smaragbaber (en) Emerald catfish | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. splendens
|
Binomiale naam | |
Brochis splendens (Castelnau, 1855)
| |
Sinonieme | |
Callichthys splendens Castelnau, 1855 |
Die smaragbaber (Brochis splendens), smarag brochis, smarag cory, groen baber, of kortlyfbaber, is 'n tropiese varswatervis wat aan die Corydoradinae sub-familie van die Callichthyidae-familie behoort. In Engels word die spesie die "Emerald cory" genoem. Brochis word onderskei van die pantserbaber weens hul langer dorsale vinne, met lang, stekelrige eerste strale.