Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Soldatejas

'n Soldatejas met binnevoering word hier vertoon in Oos-Duitsland, 1953.
'n Spesiale soldatejas met 'n koeëlvaste binnefrokkie, in die openbaar gedra deur president Gerald Ford na twee sluipmoordpogings op hom in 1975.

'n  Soldatejas (Engels: trench coat) is 'n militêre oorjas of 'n reënjas gemaak van waterdigte swaar katoenleer of poplin.[1] Dit het oor die algemeen 'n verwyderbare geïsoleerde voering met volskouermoue. Die klassieke weergawes kom in verskillende lengtes wat wissel bo die enkels (die langste) tot bo die knie (die kortste). Dit was oorspronklik 'n kleredragitem vir weermagoffisiere (ontwikkel voor die oorlog, maar aangepas vir gebruik in die loopgrawe van die Eerste Wêreldoorlog, vandaar sy naam) en toon hierdie invloed in sy stilering.

  1. Foulkes, Nick (2007). The Trench Book. Assouline. ISBN 2759401634.

Previous Page Next Page






معطف الخندق Arabic Trençkot AZ Gavardina (indumentària) Catalan Trenčkot Czech Trenchcoat Danish Trenchcoat German Trench coat English Gabardina (prenda) Spanish Gabardina EU Trenssi Finnish

Responsive image

Responsive image