Spoon | |
---|---|
Spoon tydens 'n opvoering in Austin, Texas (Des. 2006) | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Austin, Texas, VSA |
Genres | Indierock |
Jare aktief | 1994 — hede |
Etikette | Peek-A-Boo (1995–1998) Matador (1996–1997) Elektra (1998) Merge (2000–hede) ANTI- (Europa)[1] |
Assosiasies | Skellington, The Get Up Kids, The Alien Beats, Drake Tungsten, Golden Millennium |
Webwerf | www.spoontheband.com |
Lede | Britt Daniel Jim Eno Rob Pope Eric Harvey |
Gewese lede | Joshua Zarbo Andy McGuire Greg Wilson Sean Kirkpatrick |
Spoon is 'n Amerikaanse indierockgroep uit Austin, Texas. Die groep bestaan uit Britt Daniel (stem en kitaar), Jim Eno (tromme), Rob Pope (baskitaar en agtergrondstem) en Eric Harvey (sintetiseerder, kitaar, perkussie, en agtergrondsang). Spoon is in 1994 deur Daniel en Eno opgerig.