Staffordshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Staffordshire | |
Hoofstad | Stafford |
Oppervlakte | 2 713 km² |
Bevolking | 1 126 200 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 405 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Staffordshire |
Administratiewe setel | Stafford |
ISO 3166-2: | GB-STS |
Oppervlakte | 2 620 km² |
Bevolking | 870 800 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 324 inw./km² |
Webtuiste | www.staffordshire.gov.uk |
Distrikte en unitêre owerhede | |
|
Staffordshire (uitgespreek /ˈstæfərdʃər/ of /ˈstæfərdʃɪər/, dikwels afgekort tot Staffs) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Cheshire, Derbyshire, Leicestershire, Warwickshire, die West Midlands, Worcestershire en Shropshire.
Staffordshire het 'n geskatte bevolking van 1 126 200 in 2017 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land. Die administratiewe setel (county town) is Stafford.