Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Stalagmiet
'n Groot wit stalagmiet.
'n Stalagmiet is 'n keël van druipsteen wat regop staan en vanaf die grotvloer boontoe groei soos water daarop drup en kalsiet neergelê. Stalagmiete en stalaktiete kan soms aan mekaar vasgroei om 'n soliede kalsiet-kolom te vorm.