Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Stenopodidea

Stenopodidea
Stenopus hispidus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Stenopodidea

Claus, 1872
Families

Stenopodidea (skoonmakergarnale) is 'n infraorde van seediere wat hoort tot die orde Decapoda. Dié groepie is klein en verkies harde rotsgebiede om te leef. Hulle word gereeld gesien onder rotslyste waar hulle aan visse 'n skoonmaakfunksie verskaf.


Previous Page Next Page