Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Stephens-eilandrotswinterkoning

Stephens-eilandrotswinterkoning
1895 illustrasie deur John Keulemans

Uitgestorwe  (1895?)  (IUCN 3.1)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
X. lyalli
Binomiale naam
Xenicus lyalli
(Rothschild, 1894)

Die Stephens-eilandrotswinterkoning (Xenicus lyalli) is 'n uitgestorwe sangvoël. Dit was die enigste sangvoël wat nie kon vlieg nie. Die voël het op die klein Stephens-eiland naby Nieu-Seeland voorgekom.

  1. BirdLife International (2012). "Traversia lyalli". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page