Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Stour

Stourrivier
Die Stour in Dedham.
Die Stour in Dedham.
Die Stour in Dedham.
Oorsprong Cambridgeshire (VK)
Monding Harwich (VK)
Noordsee
Stroomgebied Engeland, Verenigde Koninkryk
Lengte 76 km (47 myl)
Mondinghoogte 0 m

Die Stour (Engels: River Stour) is 'n rivier in die ooste van Engeland. Die Stour ontspring in die heuwels van Cambridgeshire en stroom in 'n oostelike rigting na Harwich waar dit uitmond in die Noordsee. Die rivier vorm 'n natuurlike grens tussen die graafskappe Essex en Suffolk.

Die golwende landskap langs die Stour is in die 19de eeu vasgelê deur die skilder John Constable en die streek is verklaar tot 'n area van uitstaande natuurlike skoonheid in Brittanje.


Previous Page Next Page