Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Stres

Spotprenttekening van 'n man wat gestres is by die werk.

Stres is 'n geestestelike en fisiologiese toestand waarin die wisselwerkinge tussen 'n mens en sy omgewing daartoe lei dat 'n indiwidu 'n gewaarwording ervaar dat daar 'n wanverhouding is, hetsy werklik aldan nie, tussen die eise van 'n situasie en die vermoë van die persoon se biologiese, sielkundige of sosiale stelsels om dit te hanteer. In geneeskundige terme, is stres die ontwrigting van homeostase deur fisiese of sielkundige prikkels. Stresvolle prikkels kan verstandelike, fisiologiese, anatomiese of fisiese reaksies wees.[1]

Die begrip stres in hierdie verband is beskryf deur die Oostenryksgebore Kanadese endokrinoloog, Hans Selye, wat die Algemene Aanpassingsindroom in 1936 gedefinieer het.

  1. Rippetoe-Kilgore, Mark and Lon. 2006. Practical Programming for Strength Training. ISBN 0-9768-0540-5

Previous Page Next Page






توتر (علم الأحياء) Arabic توتر ARZ Estrés AST Stres AZ ایسترس AZB Стрэс BE Стрэс BE-X-OLD Стрес Bulgarian Estrès Catalan فشاری دەروونی CKB

Responsive image

Responsive image