Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Swaartekragversnelling

Valversnelling (uitgedruk in veelvoude van g) op toenemende hoogte in km

Op aarde is die swaartekragversnelling (of valversnelling) 9.80665 m/s2. Die simbool "g" word daarvoor gebruik.

Dus: g = 9.80665 m/s2

Aangesien dat die aarde 'n ellipsoïde is, wissel die waarde tussen 9.7803 m/s2 (op die ewenaar) en 9.8322 m/s2 (by die Noordpool). In Kaapstad (33° 56′ S) is dit 9.7966 m/s2.[1] Hierdie waarde geld vir seevlak. Naby aan die oppervlak van die aarde verminder hierdie waarde met ongeveer 0,00288 m/s2 vir elke kilometer bo die seevlak.

  1. Clark, John B (1957). Physical and Mathematical Tables (in Engels). Londen: Oliver and Boyd. p. 71.

Previous Page Next Page