Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Swanrivier

Swanrivier
Die Swanrivier in Perth, Wes-Australië, met 'n Swartswaan-familie in die voorgrond.
Die Swanrivier in Perth, Wes-Australië, met 'n Swartswaan-familie in die voorgrond.
Die Swanrivier in Perth, Wes-Australië, met 'n Swartswaan-familie in die voorgrond.

Kaart van die Swanrivier met sytakke in ligblou.

Oorsprong Walyunga National Park (Australië)
Monding naby Fremantle, Australië
Indiese Oseaan
Stroomgebied Wes-Australië (Australië)
Lengte 69,8 km (37 myl)
Oorspronghoogte 29 m (95 voet)
Mondinghoogte 0 m
Stroomgebiedopp. 121 000 km² (121 000 myl²)
Monding van die Swanrivier in die Indiese Oseaan.
Monding van die Swanrivier in die Indiese Oseaan.

Die Swanrivier (Engels: Swan River) mond loop deur die stad Perth in die suidweste van Wes-Australië. Die stroomaf dele van die rivier is relatief wyd en diep, met min vernouings, terwyl die stroomop gedeeltes gewoonlik nou en vlak is.


Previous Page Next Page