Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Swartneusrooibok

Swartneusrooibok
Portret van 'n swartneusrooibokram tussen Olifantsbad en Aus in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië
Portret van 'n swartneusrooibokooi tussen Olifantsbad en Aus in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
Subspesie:
A. m. petersi
Trinomiale naam
Aepyceros melampus petersi
Bocage, 1879
Verspreidingsgebied

   Rooibok (Aepyceros melampus)

   Swartneusrooibok (Aepyceros melampus petersi)

Die swartneusrooibok (Aepyceros melampus petersi) is 'n wildsbok wat in die noordweste van Namibië voorkom. Dit staan ook bekend as die swartgesigrooibok.

  1. (en) IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008). Aepyceros melampus ssp. melampus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 Februarie 2009.

Previous Page Next Page