Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Taalverskeidenheid

Taalverskeidenheid verwys na variasies wat in 'n taal voorkom. Die algemeenste manifestasie hiervan word 'n dialek genoem.

  • Chronolek (tydsgebonde variasie)
  • Geolek (Algemeen bekend as dialek - streeksgebonde variasie)
  • Ideolek (persoongebonde variasie)
  • Sosiolek (groepsverbonde variasie)

Previous Page Next Page