Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Talk

Talk
 
Formule Mg3Si4O10(OH)2 
Onsuiwerhede Ni, Fe, Al, Ca, Na, water  
Kleur kleurloos, wit, ook groenerig, groen, bruin 
Streep wit 
Hardheid 1 (Mohs) 
Digtheid 2,58 -2,83 g/cm3 
Kristalsisteem triklien 
Ruimtegroep P1 
Eenheidsel a = 5.29 Å, b = 9.173 Å, c = 9.46 Å, α = 90.46°, β = 98.68°, γ = 90.09°[1] 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Talk is mineraal wat tot die pirofilliet-talk-groep van die smektiete (klei) behoort.

Dit is 'n magnesiumsilikaat wat baie sag is. As gesteente word dit seepsteen genoem. Dit kan maklik gesny word en word dikwels aangewend vir beeldjies soos van die Zimbabwe-voël by die ruïnes van Groot-Zimbabwe.[2]

Dit kan egter ook maklik gepoeier word en talkpoeier word vir talle doele gebruik.

  1. "mindat 3875" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020.
  2. versindaba.

Previous Page Next Page






طلق (معدن) Arabic Talco AST Talk AZ Тальк BA Тальк BE Тальк BE-X-OLD Талк Bulgarian Talk BS Talc Catalan Mastek Czech

Responsive image

Responsive image